Die begroting is tydens die begrotingsvergadering van 3 Oktober, deur die ouers en ook deur die Beheerliggaam goedgekeur. Skoolfonds vir 2020 sal dus as volg wees: Graad 1-7 – R9 680. Dit kan betaal word oor 11 maande @ R880 per maand. Graad R – R9 900. Dit kan betaal word oor 11 maande @ R900 per maand. Baie dankie aan al die ouers wat hierdie vergadering bygewoon het.

The budget was approved at the budget meeting for the schools parents on 3 October. Thank you to everyone who attended this meeting. School fees for 2020 will be as following: Grade 1-7: R9 680 a year, payable at R880 a month, over a period of 11 months. Grade R: R9 900 a year, payable at R900 a month, over a period of 11 months.

X