Baie geluk aan die volgende Karate manne wat puik presteer het tydens die Eden Karate kompetisie, wat op Oudtshoorn plaasgevind het.
Johan Janse van Rensburg: Brons medalje vir kata en ‘n silwer medalje vir kumite.
CJ van der Walt: Brons medalje vir kata.
Johan van Zyl: Brons medalje vir kumite.