Hoe sê ‘n mens dankie aan al die ouers, kinders en personeel wat so baie ingesit het om van ons Kultuurweek ‘n sukses te maak. Die woordjie is wel klein, maar dit kom opreg uit die hart uit. Julle is great!!!! Thank you very much to everyone who put in such a big effort to make a success of our Culture Week. You are a great bunch of people!

 

X