
Vakke
Grondslagfase:
- Afrikaans Huistaal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Xhosa Tweede Addisionele Taal
- Wiskunde
- Lewensvaardigheid
Graad 4-6
- Afrikaans Huistaal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Wiskunde
- NWT: Natuurwetenskap en Tegnologie
- SS: Sosiale Wetenskappe
- Tegnologie
- PSW: Lewensvaardigheid
Graad 7 vakke:
- Afrikaans Huistaal
- Engels Eerste Addisionele Taal
- Wiskunde
- NWT: Natuurwetenskap en Tegnologie
- SS: Sosiale Wetenskappe
- EBW: Ekonomiese en Bestuurswetenskap
- Kuns & Kultuur
- PSW:Lewensvaardigheid
Kalender
Desember, 2023
Verlede en Toekomstige Aktiwiteite
Tipe Aktiwiteit
Geen Aktiwiteite
Fasiliteite
By Laerskool Bertie Barnard poog ons om net die beste akademiese onderrig vir ons leerders te bied. Die skool beskik oor uitstekende opgeleide personeel wat nie skroom om deur middel van kursusse hulle kennis te verbreed en tred te hou met vernuwing nie.
Die skool beskik oor baie goeie geriewe onder andere ‘n gevorderde toegeruste rekenaarlokaal waar leerders blootgestel word aan Cami en ander opvoedkundige leerprogramme. Die rekenaarlokaal word gereeld opgegradeer om leerders aan die nuutste tegnologie bloot te stel
Ons onderrig is gebaseer op ‘n waardestelsel van netheid, respek, pligsgetrouheid, eerlikheid, diensbaarheid, nederigheid, gehoorsaamheid en integriteit. Hierdie waardes is deel van die algemene vormingsproses van ons kinders.
Kontak Ons
© 2023 Kopiereg - Bertie Barnard Laerskool