Kultuurweek

Kultuurweek

Hoe sê ‘n mens dankie aan al die ouers, kinders en personeel wat so baie ingesit het om van ons Kultuurweek ‘n sukses te maak. Die woordjie is wel klein, maar dit kom opreg uit die hart uit. Julle is great!!!! Thank you very much to everyone who put in such a big effort to make a success of our Culture Week. You are a great bunch of people!

 

Geluk Kai!

Geluk Kai!

Kai Pratt het gedurende die vakansie (20-21 September) as deel van die onder 12A-rugbyspan aan ‘n interprovinsiale toernooi by Hoër Landbouskool Oakdale deelgeneem. Dit het baie goed gegaan en die span het vir die eerste keer in 22 jaar met die WP klaar gespeel. Baie geluk Kai-ons is sommer baie trots op die groot prestasie wat jy behaal het. Kai Pratt participated during the holiday, as a member of the under 12A SWD rugby team, in an interprovincial tournament at Oakdale Agricultural School. They did extremely well during this tournament. Well done Kai, we are very proud of what you achieved!

Bertie Barnard Matras Projek

Karate Uitslae

Baie geluk aan die volgende Karate manne wat puik presteer het tydens die Eden Karate kompetisie, wat op Oudtshoorn plaasgevind het.

Johan Janse van Rensburg: Brons medalje vir kata en ‘n silwer medalje vir kumite.

CJ van der Walt: Brons medalje vir kata.

Johan van Zyl: Brons medalje vir kumite.

X