Krieketnaweek

Ons het die naweek van 11-12 Oktober 2019 ons jaarlikste Krieketfees weer aangebied. Dit was ‘n naweek vol kompeterende spelers en afrigters maar tog ook ‘n naweek van gees en nuwe ontmoetings. Diè jaar se deelnemers was Laerskool Hendrik Louw, Laerskool De Kuilen,...

Geluk Kai!

Kai Pratt het gedurende die vakansie (20-21 September) as deel van die onder 12A-rugbyspan aan ‘n interprovinsiale toernooi by Hoër Landbouskool Oakdale deelgeneem. Dit het baie goed gegaan en die span het vir die eerste keer in 22 jaar met die WP klaar gespeel....

Karate Uitslae

Baie geluk aan die volgende Karate manne wat puik presteer het tydens die Eden Karate kompetisie, wat op Oudtshoorn plaasgevind het. Johan Janse van Rensburg: Brons medalje vir kata en ‘n silwer medalje vir kumite. CJ van der Walt: Brons medalje vir kata. Johan...
X