Philip Meyer10 Oktober 2019
FIETSE 1. Niemand mag voor, tydens en na skool met ‘n fiets op die skoolterrein ry nie. 2. Geen leerling mag tydens skoolure by fietse en fietsrakke peuter nie. SKOOLGEBOU 1. Geen leerling word gedurende pouse in die klaskamers en gang sonder toestemming...
Philip Meyer7 Oktober 2019
Diversiteit vorm hier ‘n integrale deel van menslike ontwikkeling in elke leerder seskoolloopbaan; hetsy in die klaskamer, op die sportveld, by leierskap- en kulturele aktiwiteite. Hier is ons ‘n gelukkige familie, waar leerders nog lekker kan lag en waar ons alles in...
Philip Meyer30 September 2019
Ons Skoolgeskiedenis Mnr Barnard en ‘n personeellid, Me Nortier, het op ‘n tragiese wyse hul lewe verloor toe hy, sy vrou en Me Nortier op die aand van 6 Desember 1952 op pad huis toe was ná ‘n skoolkonsert. Die brug oor die Goukourivier was nog nie voltooi nie en...