Oktober, 2019

18Okt8:00 amBredasdorp Top 10 Atletiek8:00 am Bredasdorp, Bond St, Bredasdorp, 7280Tipe Aktiwiteit:SportTop 10 Atlete

Hoogspring sport aktiviteite | Bertie Barnard - Stilbaai

Lees Meer

Aktiwiteit Besonderhede

Laai meer besonderhede onder af.

Baie geluk aan die volgende atlete wat Bertie Barnard gaan verteenwoordig by die byeenkoms. Die atlete oefen al hard en ons wens hulle voorspoed toe. Die atlete se tye/afstande is noukerig deurgegaan van beide die Hessequa-en Oudtshoorn byeenkoms, en daarvolgens is daar ‘n span bymekaar geroep. Die atlete wat geskies is vir hierdie span, se punte is van so aard dat hul die beste moontlike punte bydrae by die Bredasdorp top 10 byeenkoms kan lewer. Hierdie byeenkoms is slegs vir leerders wat reeds in die o/11 en op ouderdomsgroepe gekompeteer het in 2019. Soos u sou sien het hierdie leerders reeds begin oefen vir hierdie byeenkoms wat vroeg volgende kwartaal sal plaasvind.

Kliek Knoppie

Top 10 Atlete
X