Kultuurweek

Een keer per jaar bied die skool ‘n kultuurweek aan met wonderlike kultuuraktiwiteite soos boeresport, skattejag, kokkedoortjie, konserte, ‘n modeparade met klere van herwinningsmateriaal, draadkarresies en nog vele meer. Iets om beslis nie te mis nie.

maak en verkoop van kos by die jaarlikse kultuurweek deur Bertie Barnard Skool in Stilbaai

Herwinnings materiaal modeperade by Bertie Barnard Stilbaai Modeperade met keure deur herwinninge Maak van produkte deur die skool leerders tydens Kultuurweek

Maak van draad karretjies by Kultuurweek Draadkarretjies gemaak deur leerders van laerskool, Bertie Barnard

 

 

X