Skoolsport

 

    Laerskool Bertie Barnard is ‘n gebalanseerde skool wat ook op sportgebied uitblink.  Die skool bied ‘n verskeidenheid van sportsoorte aan om die leerders aan te moedig om op alle terreine te ontwikkel.

    Sporttoere, afrigtingsklinieke en deelname aan proewe vir provinsiale spanne maak deel uit van ons sportprogram.

    Sport (insluitend skaak) wat die skool aanbied is as volg:

    Eerste en vierde kwartaal:
    • Atletiek
    • Mini-krieket
    • Krieket
    • Skaak
    • Mini-tennis
    • Tennis
    Tweede en Derde kwartaal:
    • Netbal
    • Rugby
    • Skaak

    Buitesporte

    Die leerders neem ook aan ‘n groot verskeidenheid buitesporte deel onder andere:

    • Gimnastiek
    • Karate
    • Skopboks
    • Sokker
    • Branderplankry
    • Vlieërseil

     

    Sportkalender

    Oktober, 2019

    Geen Aktiwiteite

    5 Uitsig Straat, Stilbaai Wes, 6674

    Kontak Ons

    5 + 11 =

    © 2023  Kopiereg - Bertie Barnard Laerskool

    www.WebAmmo.co.za

    0
    Lewer jou insette, gee asb. kommentaarx
    X